Huisgenoot

SO HANTEEREER JY JOU ANGSTIGE KIND

-

As jou kind angstiggst­ig oor skool is, is daar ’n paar dinge watt jy kan doen om hulle emo-emosioneel voor tee berei.

Van die algemeenst­emeenste bekommerni­sse is ’n vrees vir die onbekende, akademiese druk, onsekerhei­dheid oor nuwe vriende maak, nuwe onderwyser­sysers en “moeilike” nuwe vakke. LUISTER NET “Luister na jouu kind se vrese en bekom-bekommerni­sse,” sê Elretha. “Moenie vir hulle sê hulle moenie so voel nie – maak net seker hulle voel jy luisteruis­ter na hulle en stel hul-hulle gerus. Jy kann byvoorbeel­d sê: ‘Ek ver-verstaan dat jy bangang is wiskunde gaan van-vanjaar moeilik wees.ees. Dis normaal om aan die begin van die jaar so te voel.’ ” BRING ALLEENTYDN­TYD MET JOU KIND DEUR Bestee gehaltetyd­etyd saam met jou kind in die dae voor dieie skool heropen, is Elretha se raad. As jouu kind ontspanne is, sal hul-hulle meer geneigg wees om oor hul gevoelens te praat. “Vra jouou kind wat jy kan doen om hulle beter te laat voel. Soms kan jy hul-hulle gerusstel deureur bloot oor jou eie skool-skoolherin­nerings tee praat.” WEES SELF POSITIEF OSITIEF Jy is dalk so bekommerde­kommerd oor jou kind dat jy self oorweldigw­eldig voel. Of dalk was skool vir jou nieie lekker nie en jou kind weet dit. “Kindersder­s kan maklik ’n ouer se houding aanvoel;oel; daarom moet jy hulle help om skool met prettige en gelukkige idees te verbind,” sê Mareli. “Probeer om tuis ’n atmosfeer van positiewe opwinding te skep.” GEE HULLE DIE GEREEDSKAP Leer jou kinders ’n paar eenvoudige tegnieke wat hulle kan help wanneer hulle oorweldig voel, soos om aan ’n aangename plek of voorwerp te dink, om diep asemhaling­soefeninge te doen of ’n stresbal of -klei te druk. WEES BEWUS Wees op die uitkyk na waarskuwin­gstekens dat die angstighei­d dalk deur iets ernstigs veroorsaak word, soos ’n geboelie of swak selfbeeld. In dié gevalle is dit die beste om profession­ele hulp te kry.

‘Gesels met jou kinders oor wat vir hulle belangrik is in die nuwe jaar wat wag’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa