Huisgenoot

TWEEDE WERK

Ons ken hulle as sangers en akteurs, maar baie van ons gunsteling­e het ook'n ander werk wat at die geld sal laat inrol lank nadat hulle uit die kollig verdwyn het

- Deur LINDSAY DE FREITAS

JAY-Z (49) EN BEYONCÉ (37)

Die sangeres en haar rapper-man se voedingkun­dige, Marco Borges (links), het hulle aangespoog­espoor om ’n veganistie­se dieet te volg. Hulle het toe 22 Days Nutrition saam met hom begin.gin. Dis ’n diens wat veganistie­se etes aflewer.

KATE HUDSON (39)

Sy het haar oefenprogr­am tot fiksheidsk­lere met die handelsnaa­m Fabletics uitgebou. Dit het in 2014 as ’n aanlyn inskryfdie­ns begin en tot kleinhande­l winkels en fiksheidsv­ideo’s uitgebrei.

REESE WITHERSPOO­N (42)

Die A-lys-aktrise en vervaardig­er van trefferfli­eks soos Wild en Gone Girl spog ook met haar eie suksesvoll­e klerereeks, Draper James, wat sy in 2015 gestig het. Dis ’n mengsel van modeitems, bykomstigh­ede en tuisversie­rings en sluit boonop nou’ n gewilde plus grootte klerereeks in. Dit lyk of alles waaraan dié blonde midas raak in goud verander.

JADEN SMITH (20)

Die sanger en akteur is ook die entreprene­ur agter Just Water, drinkwater in ’n ekovriende­like verpakking. Die bottel word van papier gemaak en die doppie van suikerriet. “Toe ek 11 was, het ek vir almal vertel ek wil ’n werklik volhoubare waterbotte­l vir die mensdom skep,” het Jaden aan die tydskrif New York gesê. So gesê, so gedaan.

JESSICA ALBA (37)

Moederskap het die Good Luck Chuck-ster geïnspiree­r om The Honest Company te begin wat ekovriende­like baba- en huishoudel­ike produkte verkoop. Die ondernemin­g, wat in 2011 gestig is, is blykbaar R14,3 miljard werd.

SNOOP DOGG (47)

Dis nie verbasend dat die Doggfather tot die daggabedry­f toegetree het met ’n re reeks genaamd Leafs by Snoop nie. “As ’n jare lange fynproewer en daggakenne­r het ek geweet dis tyd om vir my aanhangers te gee wat hulle wil hê – ’n produk wat hulle kan vertrou,” het Snoop aan Variety gesê gesê.

DRAKE (32)

Die Kanadese rapper besit sy eie whiskey handelsnaa­m, Virginia Black Decadent America n Whiskey. Toe di tin 2016 bekendgest­el is, het dit die rekord vir die meeste verkope op die eerste dag in Ontario oortref. Die slagspreuk is “One Sip, and Wooh!” Drake is ook die mede-eienaar van die Oosterse restaurant Pick 6ix in Toronto.

JESSICA SIMPSON (38)

Dié popster van die 2000’s is deesdae ’n gerekende sake magnaat. In 2016 het J essic a die meerderhei­d s aandeel in haar suksesvoll­e modehandel­snaam, The Jessica Simpson Collection, verkoop. Forbes het toe berig dit laat jaarliks R14,5 miljard inrol.

LENNY KRAVITZ (54)

Die rocker het in 2003 Kravitz De sig n ,’ n binne versier firma, begin en boonop ’n vennootska­p met CB2 gesluit vir ’n reeks meubels en huis bykomstigh­ede. Maar die items is nie goedkoop nie – strooikuss­ings kos sowat R1 220 elk.

JUSTIN TIMBERLAKE (37)

Die Can’t Stop the Feeling-sanger het ver gevorder sedert sy dae as lid van die groep NSYNC met bypassende uitrusting­s. Justin is verantwoor­delik vir die byderwetse­r voorkoms van William Rast, ’n reeks denimen leeritems, wat hy saam met ’n vriend uit sy kinderjare, Trace Ayala, gestig het.

WHOOPI W GOLDBERG G (63)

Die aktrise het saam met die dag daggakenne­r Maya Elisabeth (re (regs op foto) ’n deurbraak in die me mediese dagga bedryf gemaak. Hu Hul reeks, Whoopi & Maya, is die eer eerste handelsnaa­m in sy soort vir menstruele kkrampe. “As jy nie bed bedwelmdwe­lm wil raak nie, is dit ’n produk pro spesifiek net om van die ongemak on ontslae te raak,” het Whoopi aan aa Vanity Fair gesê. ge

 ??  ??
 ??  ?? DIE MODEL STELLA MAXWELL IN WILLIAM RAST
DIE MODEL STELLA MAXWELL IN WILLIAM RAST

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa