Huisgenoot

2019-sterrevoor­spelling vir glanspare

’n Astroloog loer na die suksesse en uitdagings wat die hemelligga­me vanjaar vir glanspare voorspel

- Deur KIM ABRAHAMS

HULLE beloof dalk die son, maan en sterre aan mekaar, maar wat voorspel die hemelligga­me regtig vir die bekende paartjies wat so gereeld op glansblaai­e oor mekaar koer?

Sal 2019 vir hulle maklik wees of teëspoed en trane bring?

Ons het die Kaapse astroloog Margarita Celeste gevra om te kyk wat volgens die sterre in die hemelruim vir die sterre hier o op aarde voorlê.

GEORGE EN AMAL CLOONEY

Met dié dat hulle eers later in hul lewe getroud is, het die Hollywooda­kteur (57) en suksesvoll­e advokaa advokaat (40) tyd gehad om eers aan hul loopbane te bou en heelwat onafhankli­kheid te geniet g – maar dit kan ’n probleem wees.

WAT 2019 INHOU

VIR HOMWat HOM Wat sy loopbaan bet betref, kan George, ’n Bul, na heelwat suks sukses uitsien. “Geleenthed­e sal instroom en h hy sal dalk eers lugtig wees,” sê Margarita Margarita. “Maar dit sal sy kans wees om vir die wêr wêreld te wys hoe volwasse hy geword het.” VIR HAAR Amal kan nog regsuk regsukses – en nog geld – verwag. “As ’n vrygeestig vrygeestig­e Water- draer sal sy vir haarself geleenthed­e skep, veral finansieel.”

AS ’N EGPAAR “Hulle is ware individue; daarom kom hulle so goed oor die weg,” sê Margarita. “Tog is hulle ook besonder toegewy aan hul verhouding.”

Dit kan in 2019 vir die ouers van die eenjarige tweeling Alexander en Ella uitdagings meebring. “Hul verhouding sal getoets word, m met Amal wat die een is wat ’n bietj jie meer ruimte verlang,” verduideli­k s sy. “Sake kan skielik ernstig voel en h hulle sal dit nie van die wêreld kan w wegsteek nie.” OORSIG “Hulle het die kans om as ’n paar ontsaglik te groei en volwasse te word,” sê Margarita. “Maar dan sal h hulle hul verantwoor­delikhede in die v verhouding in oënskou moet neem en leer hoe om hul onderskeie eise v vir vryheid te verenig.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa