Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe produkte tot winskopies

-

NATUURLIK GESOND

Imsyser bied ’n reeks produkte om jou met dermgesond­heid te help. Reinig, ontgif en gee jou immuunstel­sel ’n hupstoot met volkome natuurlike produkte wat vir alle ouderdomme geskik is. Dis spesiaal ontwikkel om jou liggaam se eie natuurlike verdedigin­gstelsel te ondersteun om jou algemene welstand te verbeter. Besoek www.imsyser.co.za vir nog inligting en rsamade.co.za om hul produkte te koop.

KRY JOU KLEUR

Wil jy dié somer uitstaan met kleur? Renew Perfect Colour het vir jou ’n reeks ryk, helder skakerings – en drie nuwe byderwetse halfperman­ente kleure om van te kies. Die roomkleurm­iddel, opknappend­e behandelin­g en glansserum met argan-olie en volop voedsame bestanddel­e verryk jou hare en laat dit gevoed voel. Kry die salon-effek by die huis.

KOOP 1; KRY 1 GRATIS

Moenie Spec-Savers se koop-1-kry-1gratis-somerpromo­sie misloop nie. Kies uit ’n verskeiden­heid rame – en kry ’n voorskrifs­onbril gratis! Bespreek ’n oogtoets en koop ’n nuwe voorskrifb­ril om te kwalifisee­r. Vir bespreking­s of nog inligting, gaan na specsavers.co.za. Besoek Spec-Savers vir bekostigba­re oogsorg en soveel meer. Bepalings en voorwaarde­s geld.

VOED JOU KOPVEL EN HARE

Argan Moroccan Oil word nie verniet “vloeibare goud” genoem nie. Die bevogtigen­de kenmerke daarvan word al eeue lank besing. Die unieke, vogryke mengsel van Argan Moroccan Oil, vitamien E en pantenol in die nuwe Easy Waves-reeks sal jou kopvel en hare voed, opknap en vol lewe laat. Hou gesonde hare in stand en verbeter jou pragtige haarstyle met ’n reeks produkte wat vir jou hare geskik is.

TEGNO-INKOPIES MET hi

Skaf die jongste slimfone en toebehore aan by hi! Kry alles van die Connex L1470 HDDskootre­kenaar met ’n gratis kragbank en 500 GB- interne hardeskyf tot die stylvolle Honor 8X-slimfoon. Besoek enige hi-winkel of kry hi in takke van American Swiss, Exact, The Fix, Foschini, Markham, Sportscene, Sterns en Totalsport­s. Jy kan ook aanlyn koop by hi-online.co.za; jou bestelling word by jou voordeur afgelewer.

DIE JUWEEL VAN DIE TOEKOMS

Staan uit in die menigte met skoonheid uit ’n ander wêreld. Daar word vertel ’n meteoriet het 50 000 jaar gelede in die Arizona-woestyn geval en ’n skitterend­e nuwe mineraal, silikonkar­bied, laat vorm. American Swiss en Sterns het met Moi Moi saamgewerk om die uitsonderl­ike moissaniet-edelstene na Suid-Afrika te bring met ’n spesiale reeks. Slegs by American Swiss en Sterns te kry. www.sterns.co.za en www.americansw­iss.co.za/moimoi.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa