Huisgenoot

TV-FLIEKS SABC3 GOOD LUCK ALGERIA

-

Komedie. Twee vriende se winkel wat ski-toerusting verkoop, moet dalk toemaak vanweë kompetisie van groter handelsmer­ke. Dan besluit hulle een van die twee moet aan die Winterspel­e gaan deelneem as deel van Algerië, sy pa se tuisland, se span. Met Franck Gastambide en Sami Bouajila (foto). VRYDAG 18 JANUARIE 21:30 2015. 91 MIN. O

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa