E.TV BREAKING BROOKLYN
Drama. ’n Dansonderwyser sukkel om die teater wat sy familie besit aan die gang te hou. Dan neem hy twee talentvolle broers wat op straat bly onder sy vlerk. Hy leer hulle dans en saam probeer hulle die teater red. Met Colin Critchley (foto). SATERDAG 19 JANUARIE 14:00 & WOENSDAG 23 JANUARIE 23:00 2018. 97 MIN. O13