Huisgenoot

E.TV SKYFALL

-

Aksie. Toe Bond se jongste sending skeefloop, word MI6 aangeval en geheime agente oor die hele wêreld se identiteit­e uitgelek. M vra Bond om ’n man uit haar verlede aan te vat wat wraak soek. Met Daniel Craig en Javier Bardem (foto). SONDAG 20 JANUARIE 20:00 EN 01:40 & MAANDAG 21 JANUARIE 23:00 2012. 143 MIN. O13G

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa