Huisgenoot

KYKNET VASELINETJ­IE

-

Drama. Vaselinetj­ie is ’n wit meisie wat deur haar bruin grootouers grootgemaa­k word. Toe die welsyn uitvind sy is nie hul biologiese kleinkind nie, word sy na ’n staatswees­huis gestuur. Met Marguerite van Eeden (foto). SATERDAG 19 JANUARIE 20:00 & SONDAG 20 JANUARIE 14:30 2017. 98 MIN. 16T

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa