Huisgenoot

DIE LEGENDES VAN AFRIKAANSE MUSIEK

- – JACO HOUGH-COETZEE

VERSKEIE KUNSTENAAR­S Die vyf nuwe albums in dié reeks sal jou op ’n onthoureis meevoer. Die dubbelalbu­m bevat 39 van die bekendste treffers deur die oorspronkl­ike kunstenaar­s – liedjies soos Ramaja, Skipskop en Sproetjies. Die ander vier albums bevat 20 van die grootste treffers van een kunstenaar elk: Anneli van Rooyen, Gé Korsten, Carike Keuzenkamp en Sonja Herholdt.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa