Huisgenoot

ICARUS FALLS

- COLIN HENDRICKS

ZAYN Dié voormalige lid van One Direction is nou ’n solokunste­naar uit eie reg en een van die hardwerken­dste popkunsten­aars. Maar 27 liedjies op een album? Hy kon gerus meer aandag aan sommige snitte gegee het en die onnodige liedjies weggelaat het. Net sy geharde aanhangers sal dié tweede album van hom geniet. Dis ’n lekker rustige luister en hier en daar is iets wat jou sal wil laat dans. Van die uitstaansn­itte is die treffers Let Me, Entertaine­r en Fingers. –

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa