Huisgenoot

WATERDRAER

-

21 JAN – 18 FEB Jou persoonlik­e jaar loop ten einde; dit sal binnekort tyd wees om jou verjaardag te vier en met ’n nuwe jaar te begin. Jy voel dalk opgewonde oor die vooruitsig van ’n nuwe begin en sien uit na wat die toekoms inhou, maar dit is ook tyd om oor die prestasies en mislukking­s van die afgelope jaar te besin. Jy identifise­er dalk houdings wat jy moet verander en gewoontes wat jy moet afleer, maar ook eienskappe wat jy moet koester. GELUKKIGE NOMMERS 25, 46, 29, 14, 28, 39

 ??  ?? Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa