Huisgenoot

VISSE

-

19 FEB – 20 MRT Dis ’n week waarin ingebore karaktertr­ekke nuttig of ’n hindernis kan wees, veral wat jou beroepslew­e betref. As ’n Vis is jy dalk geneig om in jou eie wêreld verlore te raak. Dit lei tot ’n gebrek aan fokus, wat met die bereiking van jou doelwitte kan inmeng. Maar vertroue in jou sesde sintuig kan jou na geleenthed­e lei en jou benadering kan waardevoll­e bondgenote wen. GELUKKIGE NOMMERS 40, 50, 26, 17, 1, 52

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa