Huisgenoot

KREEF

-

21 JUN – 21 JUL Dit is ’n week waarin profession­ele verhouding­s uitdagend kan wees, veral as jy ’n sensitiewe Kreef is. Jou baas is dalk streng en krities, kliënte gooi hul gewig rond of jou eweknieë is harteloos. Hoe dit ook al sy, jou gevoelens gaan seergemaak word. Dit is die beste om dit nie persoonlik op te neem nie. Gelukkig alles nie net somber nie. Stimuleren­de geleenthed­e en beroepsvoo­ruitsigte kan agter die skerms wag. GELUKKIGE NOMMERS 16, 45, 43, 15, 37, 9

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa