Huisgenoot

MAAGD

-

23 AUG – 22 SEP Dit is ’n week om kreatief te wees. As jy sluimerend­e talente het, moet jy begin lesse neem om ’n instrument te bemeester, kunsklasse verken of vir ’n kursus in tuinontwer­p inskryf. As jy ’n ervare of aspirantku­nstenaar is, is dit die perfekte week om heelwat tyd opsy te sit om jou vaardighed­e te slyp. As jy nie kunssinnig aangelê is nie, kan dit vervullend wees om die kunswerke van ander of die natuur te waardeer. GELUKKIGE NOMMERS 2, 7, 20, 30, 50, 40

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa