Huisgenoot

SKERPIOEN

-

23 OKT – 21 NOV Die ontspanne feestyd is iets van die verlede en die pas van die lewe versnel. Jy behoort glad nie te sukkel om ’n uitlaatkle­p vir jou energie te vind nie. Nie net is die werkplek ’n miernes van bedrywighe­id nie; dit lyk of daar ook in die buurt baie gebeur. Of jy nou vermaak soek, by ’n gemeenskap­sprojek betrokke raak of ’n liefdadigh­eidsgeleen­theid ondersteun, jy sal waarskynli­k kan kies en keur. GELUKKIGE NOMMERS 52, 41, 42, 23, 21, 25

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa