Huisgenoot

RAM

-

21 MRT – 19 APR Dis ’n week waarin jy terneerged­ruk kan voel. Dit blyk beroepsdru­k en werktoesta­nde is vir stygende stresvlakk­e verantwoor­delik. Onvoorsien­e omstandigh­ede steek dalk ’n stok in die wiel van vordering met jou doelwitte. Die eise van jou base kan irriterend wees, en beroepsver­antwoordel­ikhede of ’n swaar werklading kan jou uitput. Die uitdagende situasies kan hul tol op die welstand van jou liggaam en siel eis. GELUKKIGE NOMMERS 31, 38, 35, 18, 24, 41

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa