Huisgenoot

BOOGSKUTTE­R

-

22 NOV – 20 DES As jy ’n tipiese Boogskutte­r is, is jy dalk geneig om dinge oordadig te doen, ’n kenmerk wat nou versterk word. Aangesien dit ’n week is waarin jou gesondheid en rykdom kan ly omdat jy nie weet wanneer genoeg genoeg is nie, is dit die moeite werd om jou gewoontes te verander. Hou matigheid voor oë, of jy nou uiteet of drankies drink of jou reise beplan. GELUKKIGE NOMMERS 24, 5, 48, 19, 28, 1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa