Huisgenoot

Fietskortb­roeke

Of jy nou daarvan hou of nie, fietskortb­roeke is hierr om te bly. Ons wys jou hoe om dit te stileer sodat dit niee lyk of jy nou net by die gim uitgestaps­tap het nie

- Deur WAGHEEBA JANUARY

Hierdie gier leef voort in die Anuar Layon-modeverton­ing by die 2018-Mercedes-Benzmodewe­ek in Mexiko. Die model wys hoe jy ’n sportsjiek voorkoms skep deur die kortbroek met sportiewe bykomstigh­ede te stileer.

’n Model vertoon die perfekte kombinasie van sportief en glansryk op die loopplank tydens die Splash 25-modeverton­ing by Atlantis, The Palm in Doebai in die Verenigde Arabiese Emirate.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa