Huisgenoot

WAAR KOM HULLE VOOR?

-

Twee soorte Afrika-olifante word aangetref. Die Afrika-bosolifant kom op die grasvlakte­s van Afrika suid van die Sahara voor. Hulle is heelwat groter as die Afrika-woudolifan­t, wat in die sentrale en westelike dele van Afrika voorkom. In dié infografik­a kyk ons na die Afrika-bosolifant. Afrika-bosolifant Afrika-woudolifan­t

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa