Huisgenoot

DIE MARQUESAS-STAM,M FRANS-POLINESIË

-

Mans van die Marquesass­tam van Frans-Polinesië op die eiland Ua Pou, sowat 1 300 km van Tahiti. Die gebied is bekend vir sy treffende suile wat uit vulkaniese rots bestaan.

Die Marquesas vertel antieke stories deur die tatoeëerme­rke aan hul lywe en is trots op hul voorkoms. Volgens ’n 2017-sensusopna­me bly daar tans 9 346 mense op die Marquesas-eilande.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa