Huisgenoot

DIE NENETS-STAM, SIBERIË

-

Die Nenets trek met hul groot troppe rendiere oor Siberië se bevrore vlaktes, van somerweive­lde in die noorde tot winterweiv­elde suid van die Arktiese Sirkel. Dis ’n moeilike bestaan: Hulle moet oorleef in temperatur­e wat by -50 °C draai. Hulle is ná die Russiese Revolusie geteiken deur kommuniste wat hul nomadiese bestaan wou vernietig.

Volgens die onlangsste sensus, in 2010, was daar sowat 45 000 Nenets-mense.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa