Huisgenoot

DIE MASAI-STAM, KENIA & TANZANIË

-

’n Lid van die Masai-stam bekyk die Tanzaniese woestynlan­dskap. Hy is geklee in die tradisione­le rooi tuniek en seremoniël­e pelskopstu­k en dra ’n groot velskild en spies. Die groep kom van Kenia en Tanzanië en het ’n halfnomadi­ese leefstyl. Die mense is bekend vir hul slag met vee aankeer en ook as formidabel­e krygers. Die Masai-bevolking is sowat 840 000 mense.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa