Huisgenoot

DIE KASAK-STAM, MONGOLIË

-

Berede Kasak-stamlede poseer in die Mongoolse wildernis met hul kenmerkend­e arende. Hulle leer van baie jonk af om perd te ry en gebruik die roofvoëls om te jag en vir verkenning. Hulle is ’n halfnomadi­ese volk en deurswerf al sedert die 19de eeu die berge en valleie van Wes-Mongolië met hul kuddes. Die Mongoolse Kasakbevol­kingsyfer is sowat 201 000.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa