Huisgenoot

R.KELLY SEDOKKIEDR­AMA

-

TERWYL duise duisende kykers oor die wêreld heen voor die kassie vasgenael wa was om die onlangs uitgereikt­e dokumentêr Surviving R. K Kelly te kyk, weier die man om wie se kop die storm woed o om ’n enkele minuut daarvan te kyk. Bronne na aan R. Kelly (5 (52) beweer die sanger is “gewalg” en beskuldig die rolprentma­kers daa daarvan dat hulle ’n “vendetta” teen hom het. In die ses aflewering aflewering­s van die onthullend­e doku-reeks word onderhoude met voo voormalige vriende, familieled­e en kollegas gevoer. Hulle maak almal onsmaaklik­e bewerings oor hoe die sanger deur sy h hele loopbaan van drie dekades lank vroue en minderjari­ge meisies mishandel het. Tog is die sanger agte agter die treffer I Believe I Can Fly nie aal al een wat die sk skokbeweri­ngs in die omstrede ddokumentê­r dokumentêr as le leuens afmaak nie. Die oorlede sangeres Aaliy Aaliyah (foto) se ma, Diane Haughton, het ’n ver verklaring uitgereik waarin sy die voormalige a agtergrond­sangeres Jovante Cunningham – wat beweer sy het gesien hoe R. Kelly met ’n 15-jarige Aaliyah seks het – daar daarvan beskuldig dat sy “leuens en versinsels versinsels” versprei. Die pro program se vervaardig­er, Dream Hampton Hampton, het onlangs vertel van die gesukke gesukkel om beroemdes wat R. Kelly gekritise gekritisee­r het te oorreed om uit te praat. “O “Ons het Lady Gaga gevra. Ons het Ery Erykah Badu gevra. Ons het Celine Dion g gevra. Ons het Jay-Z gevra. Ons het Da Dave Chappelle gevra,” sê sy. “Dis daard daardie wegwysery wat dit vir R. Kelly moontlik gemaak het om me met sy streke voort te gaan.” Een beroemde wat nie bang was om uit te praat nie, was die sanger John Legend (40), wat in ’n twiet sy besluit verdedig het om in die dokumentêr te verskyn.

‘R. Kelly het soveel pyn vir soveel mense veroorsaak. Die tyd is verby vir R. Kelly’ – JOHN LEGEND

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa