Huisgenoot

BOER SOEK ’N VROU NABY AAN DIE EINDE

Die aanbieder van hierdie gewilde werklikhei­dsreeks, die sangeres Leah, vertel hoewel daar dié seisoen baie gelag is, het die trane ook gevloei

-

Vanjaar was die beste groep boere nóg. Ek is net teleurgest­eld oor boer André. Hopelik daag hy saam met Corinne by die reünie op. Hy het dié seisoen bo die res uitgestaan. SHEILLA BOTHA

Dié seisoen was on

gelooflik! Ons het lekker vir vanjaar se boere gelag. Ná elke episode is jou gemoed sommer goed. Jy is nie omgekrap soos in vorige seisoene nie. LEVINE KLAASSENS

Dit het gevoel iemand skop my in die maag toe ek sien André daag alleen op. Maar Rèan en Rox-Zee is vir mekaar bedoel. Toanette en Nardus sal ook ’n hit wees. JEANNETTE GOOSEN

Ons en die kinders

kyk en lag saam. Ek het van ’n boer in die vorige seisoen verskil, maar ten minste leer die kinders oor watter soort mense in die grootmensw­êreld is. ANDRIES OLIVIER

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa