Huisgenoot

Die sanger Dozi (54) en sy 27-jarige bruid, Kim Viljoen, het afgehaak

-

Ek was agt jaar lank getroud met iemand wat 29 jaar ouer as ek is. Nou skei ons. Ek het ook gedink ouderdom is net ’n getal, maar dit is nie. Maar geluk aan julle. Miskien kan julle dit laat werk. LIEZEL SMITH Dozi en Kim, baie geluk met jul troudag. Ek hoop julle kan die wette van die natuur omseil. Jong mense kan en wil sekere goed doen wat ouer mense nie noodwendig meer wil of kan doen nie. JOHAN DIEDERICKS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa