Huisgenoot

’n Debat woed oor of die olifantkoe­i Lammie vrygelaat moet word of nie

-

Hoewel dit idillies klink dat Lammie vrygelaat word, is die eintlike vraag of sy in die natuur sal oorleef ná ’n lewe in die dieretuin waar sy daagliks versorg en gevoed is. GRESHEN CROSBIE Gee Lammie aan ’n wildboer wat ’n privaat lodge besit. Daar kan sy in die natuur, maar steeds naby genoeg aan mense wees om haar te help as sy nie op haar eie regkom nie. ERNIE FOURIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa