Huisgenoot

SOSIALE GEDRAG

-

Afrika-bosolifant­e leef in troppe van sowat agt tot 10 wat deur ’n sterk olifantkoe­i, bekend as ’n matriarg, gelei word. Die bulle verlaat die trop wanneer hulle tussen 12 en 15 jaar oud is en leef dan op hul eie of sluit by ander bulle aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa