Huisgenoot

BATTERY-HUPSTOOT

-

Die ontwikkeli­ng van slimfone en rekenaars wat dae lank nie gelaai hoef te word nie, is goed op dreef.

Ook elektriese motors wat amper 1 000 km op ’n enkele lading kan aflê. Dit is danksy die pogings van Noorweegse nanowetens­kaplikes wat die vermoë van litiumbatt­erye met ’n drastiese 300-500 persent kon verbeter. Dit behels dat die grafiet in die anodes van litiumbatt­erye met silikoon vervang word. Die resultaat? Batterye met ’n veel beter werkverrig­ting.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa