Huisgenoot

VAN KLEIN BEGIN TOT WÊRELDHELD

-

1929

Eerste strokiesve­rhaal: Kuifie in die Land van die Sowjets

1947

Eerste rolprent: Die Krap met die Goue Knypers

1959

Eerste televisiep­rogram: Hergé se Avonture van Kuifie

1961

Eerste rolprent met lewende akteurs: Tintin et le Mystère de La Toison d’or (Kuifie en die Geheim van die Goue Vlies)

1984

Laaste strokiesbo­ek: Tintin et l’Alph-Art (Kuifie en die Alfa-kuns)

2011

Eerste 3D-fliek: The Adventures of Tintin: Secret of the Unicorn

 ??  ?? Steven Spielberg se fliek van 2011 het akteurs se bewegings vasgevang en op rekenaar nageboots.
Steven Spielberg se fliek van 2011 het akteurs se bewegings vasgevang en op rekenaar nageboots.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa