Huisgenoot

Die wonderswon­ders vanan Sri Lanka

-

Die Binnelande­rs-aktrise Cindy Swanepoel en haar kêrel, die regisseur en vervaardig­er Hardus van Deventer, het vir ’n vakansie vol vuurwarm avontuur na Sri Lanka gereis. Hulle het verskeie plekke besoek om soveel moontlik van die land te beleef; van die mooi strande met wuiwende palmbome tot die bergagtige gebiede vol staproetes. “’n Hoogtepunt was beslis om te gaan snorkel en ’n groot seeskilpad te sien,” vertel Cindy. “Om die nuwe jaar te vier saam met die locals by wie ons op Hikkaduwa gebly het, was ook baie spesiaal. Hulle het vir ons vis gebraai en elke dag vars kokosneute gegee om uit te drink.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa