Huisgenoot

Pippahetha­armooi lyfterug!

- BRONNE: CNN.COM, PEOPLE.COM, TMZ.COM, DAILYMAIL.CO.UK

Net 11 weke nadat sy die lewe geskenk het, is Pippa Middleton (35) terug in ’n bikini en wys sy haar plat magie. Die hertogin Kate se kleinsus en haar man, die finansier James Matthews (43), het hul eerste kind, Arthur Michael William Matthews, op 15 Oktober verwelkom. En in Januarie lyk die nuwe ma al weer viets en fiks in ’n bikini op ’n strand in St. Barts! Wat is jou geheim, Pippa?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa