Huisgenoot

Brit neem ’ n blaaskan

-

Vroeër dié maandm maand het Britney Spears laa laat weet haar Domination­konse tionkonser­treeks in Las Vegas, wat na ver verwagting in Februarie sou begi begin, word uitgestel. Die ma van Sean (13) en Jayden James (12) het op Instagram haar 66-jarige pa, Jamie Spe Spears, se swak gesondhe heid as die rede vir haar “o “onbepaalde werkbreuk” aa aangevoer. “’n Paar ma maande gelede is my pa in die hospitaal opgeneem en am amper dood. Ons almal is baie da dankbaar hy het lewend uitgekom uitgekom, maar daar lê vir hom nog ’n lang p pad voor,” skryf Britney (37). Luidens be berigte was Jamie 28 dae in die hospi hospitaal nadat sy dikderm geskeur het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa