Huisgenoot

Moenie dat probleme tuis jou stuit nie

-

As jy ’n Steenbok is wat daarop ingestel is om jou beroepsdoe­lwitte te bereik, kan dit ’n uitdagende week wees. Dit blyk die omstandigh­ede aan die tuisfront meng dalk met jou vordering in.

Dringende huislike verpligtin­gs kan inbreuk maak op jou tyd, of onverwagte familiesak­e steek ’n stok in die wiel – alles is nie onder jou beheer nie. Probeer op koers bly en dit jou nie te laat onderkry nie. GELUKKIGE NOMMERS 39, 51, 3, 47, 52, 13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa