Huisgenoot

Dis nou die tyd om jou brilversam­eling uit te brei!

Wanneer dit kom by hierdie seisoen se beste brille, gaan alles oor verskillen­de kombinasie­s. Versag die grense tussen deftig en informeel met ’n verskeiden­heid materiale en afwerkings.

-

GEMENGDE MATERIALE

Wie sê plastiek en metaal pas nie by mekaar nie? Een van ons gunsteling-style dié seisoen is rame wat uit twee of meer verskillen­de materiale bestaan. As jy op soek is na ’n meer modern afgewerkte voorkoms, sal jy versot wees op ons rame van gemengde materiale wat jou bril ’n unieke afwerking gee.

MAT AFWERKING

Stel ryk kleure ten toon met rame met ’n mat afwerking vir onverwagse elegansie en ’n skoon voorkoms. Rame met ’n mat afwerking lyk goed by byna elke raamvorm.

 ??  ?? R999 OXFORD 00114778
R999 OXFORD 00114778
 ??  ?? R1299 GOSSIP 00113422
R1299 GOSSIP 00113422
 ??  ?? R1299 INFINITY 00069434
R1299 INFINITY 00069434
 ??  ?? R999 GOSSIP 00113410
R999 GOSSIP 00113410

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa