T­WEE­KLEUR

Huisgenoot - - Stylgids -

Twee keer so­veel kleur, twee keer so­veel pret. As jy ’n bie­tjie vuur by jou kle­re­kas wil voeg, maar nie met wil­de vorms of teks­tu­re wil eks­pe­ri­men­teer nie, is twee­kleur­ra­me net reg vir jou. Ons twee­kleur­ra­me spog met klas­sie­ke vorms wat al­tyd by­der­wets bly.

R1299 VINTAGE 00069290

R999 GOSSIP 00113425

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.