Huisgenoot

Dit is tyd om jou brilversam­eling uit te brei met die seisoen se mooiste style

-

Daar is geen ander bykomstigh­eid wat jou voorkoms so kan omskep soos ’n stylvolle bril nie! As jy op soek is na inspirasie vir jou volgende bril, het ons net wat jy nodig het. Ons het baie keuses tussen brilrame van gemengde materiale, tot die nuutste rame met mat afwerkings. Al wat moeilik is, is om net een uit al die mooies te kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa