Huisgenoot

DIS LEKKER OM PLAASLIK TE KOOP

Jy kan nou vuurwarm wees met die nuutste neigings en maklik plaaslik vervaardig­de goedere koop danksy TFG

-

D IT is ’n baie bevredigen­de gevoel om ’n rok of langbroek te dra wat goed ontwerp en vervaardig is en te weet jy het dit by ’n plaaslike bron gekoop.

Nou is dit maklik om die koop-plaaslik-beweging in n jou alledaagse lewe in te sluit – jy kan jou van kop tot tone met plaaslike produkte optof!

The Foschini Group (TFG) is ’n lid van die Trots Suid-Afrikaans-veldtog en hou klere en uitrusting­s aan wat plaaslik vervaardig is en maklik uitgeken kan word: Kyk uit na “Made in SA” op die sorg-etiket die volgende keer dat jy inkopies doen. Jy sal verbaas wees om te sien waar jou klere werklik gemaak word.

TFG beskik oor verskeie plaaslik ontwik- - kelde handelsnam­e wat ook in Suid-Afrika bedryf word, met twee klere-en-uitrusting- - fabrieke in die Wes-Kaap wat op plaaslike ekonomiese en gemeenskap­sontwikkel­ing, g, omgewings volhoubaar­heid, gehalte en produktiwi­teit standaarde van wêreldgeha­lte fokus. Winkels sluit in @home, @homeliving­space, American Swiss, Archive, Donna, Duesouth, Exact, Fabiani, The Fix, Markham, Mat & May, Soda Bloc, Sportscene, Sterns, Totalsport­s en, natuurlik, Foschini.

Jy kan ’n verskeiden­heid goedere koop en die bykomende voordeel daarvan geniet om deel van ’n groter maatskapli­ke beweging te wees. Wat kan dan beter wees?

Die Trots Suid-Afrikaans-veldtog is nie ’n bemarkings­foefie nie. Om plaaslike firmas te ondersteun bied meer as net ’n gevoel van trots. Jy ondersteun ook werkskeppi­ng, maatskapli­ke veranderin­g en ekonomiese groei – alles net omdat jy gekies het om ’n produk te koop wat plaaslik vervaardig is. Hoera vir jou!

 ??  ?? TFG se fabrieke in Maitland en Caledon on in die Wes- Kaap verskaf uitrusting­stukke aan die groep. Hierdie fabrieke ke gee opleiding en werkgeleen­thede aan an duisende Suid-Afrikaners, van wie die ie meeste voorheen benadeel is. TFG bestaan TFG uit is die made volgende up of plaaslik the following ontwikkeld­e retail handelsnam­e: brands:
TFG se fabrieke in Maitland en Caledon on in die Wes- Kaap verskaf uitrusting­stukke aan die groep. Hierdie fabrieke ke gee opleiding en werkgeleen­thede aan an duisende Suid-Afrikaners, van wie die ie meeste voorheen benadeel is. TFG bestaan TFG uit is die made volgende up of plaaslik the following ontwikkeld­e retail handelsnam­e: brands:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa