Huisgenoot

Sterresevr­eemde versoeke

-

Die akteur Denzel Washington (64) het aanhangers gers gevra om vir hom skoon onderklere te e stuur nadat hy syne by die huis vergeet het toe hy vir ’n Europese mediatoer inpak. Maar hulle het seker nie gou genoeg tot sy redding gekom nie.

Hy het dit toe self f gaan koop, al was dit t belaglik duur, soos hy later in Kiss FM se Breakfast Show gekla het: “Alles es wat ek dra dra, is gratis, maar ek het vir my onderklere betaal, en dit was te duur. Dis waar. Ek het op dié toer gekom en my onderklere vergeet,” het hy laat hoor. Chrissy Teigen het vir haar meer as 10 miljoen Twitter-aanhangers ses bruin piesangs esangs gevra in ruil vir haar kookboek met haar handtekeni­ng, haar man, John Legend (40), se onderklere en ’n oogskadupa­let.

Hulle het toe nie op hulle laat wag nie en binne ’n uur het Chrissy (33) haar oorryp piesangs esangs gehad. Die sangeres sangesange­reseres Kesha (31) het haar aanhangers vir – van alle dinge – menstande me gevra. Daarmee wou wo sy ’n bra, kopstuk en oorbelle o maak. Sy het toe so sowaar meer as 1 000 o ontvang. Sy het glo m met die projek begin om nader aan haar aa aanhangers te voel. Bi Binne bytafstand, kan jy maar sê. Beyoncé h het aanhangers beloof hulle kan vir die res van hu hul lewe gratis kaartjies na haar en Jay-Z se konser konserte kry mits hulle veganiste word. Sy h het ’n foto op Instagram gedeel van haar Green Greenprint, wat wys hoe sy haar koolstofvo­et voetspoor verminder. Dit maak deel uit van die Greenprint Project, geesteskin­d van Be Bey Die se 37-jarige afrigter, Marco ster het Borges. gesê haar Greenpri print behels ’n plantgegro­nde ontbyt en vle vleislose Maandae. Sal ons ons gunsteling­kosse vaarwel to toeroep net om Queen B in aksie te sien wa wanneer ons wil? Dalk is dit tog iet iets om te oorwe weeg. Norman Reedus Reed (50) het ’n obsessie met aanhangers se borsinplan­tings. borsinplan “Ek wil borsinplan­tings inplanti versamel,” het die ster st van The Walking Dead aan Entertainm­ent tai Weekly gesê. g “Ek gaan dit uit u al die vroue se liggame haal en ’n reusehoop maak en my kop daarop neerlê. Ja, stuur nog borsinplan­tings,” t was sy vreemde v versoek. Selfs geswore aanhang hangers van seunsgroep groepe weet waar om die st streep te trek. Toe Zayn Malik (26) vir aanha aanhangers vra om geld t te skenk vir sy ma, T Trisha, se beste vrien vriendin se kankerbeha behandelin­g, het hulle gerek gereken dis te veel gevra gevra. “Is jy nie soort van ’n miljoenêr nie?” wou e een weet.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa