Huisgenoot

Mense en Hul Dinge

-

DIE Empire-akteur Jussie Smollett is onlangs geweld d a gewelddadi­g deur twee mans aangeval. Hulle hehet hom geslaan, ’n tou om sy nekne gebind en ’n chemiese middelmidd oor hom gegooi. Die gemaskerde aanval l aanvallers het die 35-jarige akteur in die vroeë oggendure vas gek e evas gekeer toe hy ’n Subway-restaurant ververlaat. Een van die mans het hom ras rassisties etiese en homo fobiese woord woorde toegesnou. gesnou. Hulle het hom wreed aaangerand­gerand en geskreeges­kree: “Dit is ’n MAGA-laland!” Dis’ n ver w verwysing sing na pres. DonalDonal­d Trump se verkiesing slagspreuk “Make America Great Again”.

Jussie het self na die nabygeleë Northweste­rn-gedenkhosp­itaal gegaan, waar hy behandel is voor hy die volgende oggend ontslaan is.

Terence Howard, sy medester en pa in die Empire-reeks, het gesê die akteurs het van die aanval gehoor terwyl hulle aan die reeks verfilm het.

“Ons monde het oopgeval van skok,” het hy in ’n onderhoud met Good Morning America gesê. “En toe ons uitvind daar is briewe aan Fox gestuur waarin gedreig word dat so iets kan gebeur, het ons nog banger geraak.”

Volgens ThatGrapeJ­uice.Net is daar enkele dae voor die aanval ’n brief na Fox Studios in Chicago gestuur met die woorde “Jy sal sterf, jou swart f**” daarop geplak. Die afkorting MAGA verskyn glo op die koevert waarin die brief was.

Beamptes het twee skermgrepe uitgereik van die kringtelev­isievideo waarin twee mans verskyn wat hulle as verdagtes beskou.

Die polisie sê die twee – wat onmoontlik is om te identifise­er – is sowat ’n halfuur voor die aanval gesien stap ’n blok weg van waar Jussie aangeval is.

Bekendes het met afgryse op die nuus gereageer, en #JusticeFor­Jussie was gewild op Twitter.

 ??  ?? Die skepper van Empire, Lee Daniels, het ’n skermgreep van ’n videooproe­p tussen hom en Jussie Smollett gedeel. “Jy’s beter as dit. Ons is beter as dit. Amerika is beter as dit,” het Lee in ’n video op Insta- gram gesê.
Die skepper van Empire, Lee Daniels, het ’n skermgreep van ’n videooproe­p tussen hom en Jussie Smollett gedeel. “Jy’s beter as dit. Ons is beter as dit. Amerika is beter as dit,” het Lee in ’n video op Insta- gram gesê.
 ??  ?? Die aanval is nie sigbaar op die videomater­iaal nie; wel dat die verdagtes in die omgewing was. DIE VERDAGTES
Die aanval is nie sigbaar op die videomater­iaal nie; wel dat die verdagtes in die omgewing was. DIE VERDAGTES
 ??  ?? ONDERSTEUN­ING
ONDERSTEUN­ING
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa