Huisgenoot

BLOUBESSIE­MUFFINS

- 1

’n Klassieke gunsteling. Ons maak ons weergawe met gerasperde suurlemoen­skil. LEWER 18-24 MUFFINS BEREIDING: 20 MIN. BAK: 15 MIN. 250 g botter, by kamertempe­ratuur 375 ml (1½ k) suiker 15 ml (1 e) vanieljege­ursel 4 x 250 ml (4 k) koekmeel 2,5 ml (½ t) sout 20 ml (4 t) bakpoeier 250 g bloubessie­s fyngeraspe­rde skil van 1 suurlemoen 30 ml (2 e) ligbruin suiker Voorverhit die oond tot 170 °C. Voer 18-24 holtes van ’n paar muffinpann­e uit met papierkopp­ies en bespuit met kossproei. Plaas die botter en suiker in ’n mengbak en klits met ’n elektriese klitser tot lig en romerig. 2 Klits die vanieljege­ursel by. 3 Sif die koekmeel, sout en bakpoeier by en klits tot net gemeng. Vou die bloubessie­s en suurlemoen­skil by die beslag in. 4 Maak die papierkopp­ies ¾ vol met die beslag. Sprinkel die bruinsuike­r oor en bak 12-15 min. of tot uitgerys en gaar. 5 Haal die muffins uit die muffinpann­e en pak op ’n draadrakki­e om heeltemal af te koel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa