Huisgenoot

Haarolie

-

Wend serumolie aan jou hare aan voor of ná gim om kroesheid en wegstaanha­re te beperk. Olie is wonderlik om hare te voed en te versterk; jy kry dus twee voordele in een. Spoel tuis af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa