Huisgenoot

Haardroër

-

Blaas sweterige hare op ’n lae verstellin­g droog, want te veel hitte kan jou hare beskadig. Die sout van die sweet gee jou hare ekstra tekstuur en kan jou styl anders laat lyk. Rond dit af met ’n serum vir glans en om kroesheid te voorkom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa