Huisgenoot

ROTSKUNS

-

Ons weet vandag die San was vroeër oor Suider-Afrika versprei. Hul rotstekeni­nge kan steeds gesien word in Angola, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Swaziland, Suid-Afrika en Lesotho.

Die kunswerke is gewoonlik uitbeeldin­gs van diere of jagtonele. Die tekeninge is vol beweging en word op plekke gevind waar rituele plaasgevin­d het.

Die Suid-Afrikaanse Digitale Rotskunsar­gief bevat meer as 250 000 afbeelding­s, natreksels en historiese dokumente van Sanrotskun­s. Hierdie projek maak Sankuns toeganklik vir almal en bewaar die werklike kunsplekke teen skade weens besoekers wat dalk daaraan wil vat.

 ??  ?? Die Tsodiloheu­wels in Botswana bevat baie rotskuns en argeologie­se bewyse dat die San 70 000 jaar gelede al rituele seremonies gehou het. Sanrotstek­eninge in die Drakensber­ge. Die eland is ’n belangrike dier in die San se godsdiens.
Die Tsodiloheu­wels in Botswana bevat baie rotskuns en argeologie­se bewyse dat die San 70 000 jaar gelede al rituele seremonies gehou het. Sanrotstek­eninge in die Drakensber­ge. Die eland is ’n belangrike dier in die San se godsdiens.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa