Huisgenoot

‘Onskendie wareMeghan’

Die hertoging se vriendinne verdedig haar teen boelies

- ni da ha vr w di ne ro ge

IN DIE jongste uitgawe van die tydskrif f People praat vyf van die hertogin van Sussex (37) se e vriendinne openhartig oor haar privaat lewe. Hoekom? ekom? Want hulle is keelvol vir mense wat haar gedurig afkraak. Daar’s volgens hulle niks vals en naar aar omtrent Meghan nie. Die dekor van Meghan en prins ns Harry se kothuis is glo beskeie, en sy kook elke aand self elf vir hulle eerder as om ’n sjef te gebruik. Voorts speel sy graag gasvrou en dra haar kuiermense op die hande, sê ’n n vriendin van Los Angeles. “In die kamer wat sy vir my gereedgema­ak ereedgemaa­k het, was daar kerslig, pantoffels en ’n kamerjas. merjas.

“Dit was reënerig buite en die honde was as vol modder, maar sy het hulle self met handdoeke e skoon- en drooggemaa­k. Haar huwelik het haar nie verander nie. Sy is nog net so lief daarvoor om diere en haar vriende te voed en te versorg.”

Nog ’n Amerikaans­e rikaanse vriendin beaam: m: Dis die ware Meghan wat ons in die openbaar sien. “Wanneer jy sien hoe oe sy rondstap, afbuk fbuk om met kinders te e praat en opregte gte gesprekke met et mense voer, moet jy weet: Dít is Meg.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa