Huisgenoot

Kort hare

-

Hierdie styl is ideaal vir oefening omdat dit moeitevry is. Dra ’n kop- of sweetband oor jou voorkop, net bokant jou wenkbroue. Moenie swaar produkte soos mousse en haarjel voor jou oefensessi­e aanwend nie – sweet kan die produkte laat oplos, en jy sal dit weer moet was en stileer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa