Huisgenoot

Bolla

-

Perfek vir hoë-intensitei­t-oefensessi­es soos kragoefeni­ng of hardloop. Draai die punte van jou hare – dit sal sorg vir ’n krul wanneer jy dit losmaak. Moenie jou hare te styf vasmaak nie om te verhoed dat dit stremming op die hare en kopvel plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa