Huisgenoot

Lae vlegsel

-

’n Vlegsel is ideaal vir oefening van lae intensitei­t soos joga en pilates en sal jou ook effense golwe gee wanneer jy dit losmaak. Jy kan die vlegsel ook die res van die dag so los en ’n kleurryke kopband, serp of strooihoed dra vir ’n boheemse voorkoms.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa