Huisgenoot

Verbeterde kenmerke

-

’n Natheidaan­wyser dui aan hoe nat die doek is en lig jou in wanneer jou baba se doek omgeruil moet word. Die veelvuldig­e kern van die doek het ’n spesiale jel wat natheid absorbeer en jou baba droog hou. Dit het ’n dubbele laag wat natheid egalig na die kern versprei en sorg dat jou baba langer droog bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa