Huisgenoot

Stel nou jou doelwitte vir die toekoms

-

Die son het in jou teken inbeweeg. Dit beteken dis tyd om jou verjaardag te vier en met ’n nuwe persoonlik­e jaar te begin. Ter viering van die geleenthei­d wil jy dalk na ’n eksotiese bestemming ontsnap of jou vriende vir ’n partytjie nooi. Probeer te midde van die pret tyd opsysit om doelwitte te stel en bedoelings vir die jaar vorentoe duidelik te maak. Dit kan jou gesondheid of rykdom, persoonlik­e aspirasies of beroepslew­e behels. GELUKKIGE NOMMERS 20, 25, 34, 38, 44, 5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa